Sondag 05 Junie 2016

Sondag middag "roadtrip" in en om Kameel



 
 
Ons het vanmiddag besluit om in en om Kameel rond te ry en wil graag dit met jul deel 
 

Die luukse Rovos Rail trein met jagters in Kameel stasie. 
 
 
So vat ons die pad uit Kameel en besluit om links te draai en die grondpad na Curnow te ry.
 
 
 

 
Van hieraf ry ons dan oor Kinderdam terug na Kameel. Hartseeer om al die ou murasies langs die pad te sien. Om te dink hier het vroeer dae mense gebly voor die platteland so ontvolk het....
 
 
 
                                                                                                                          
 

 
 
 
 
 
 
 
 
 


So kom ons lekker "roadtrip" tot n einde en is on weer veilig terug by Kameel Rust and Vrede .

Hoop jul het die "roadtrip" saam met ons geniet.

Tot volgende keer

Patrick & Hercules

 
 


2 opmerkings:

  1. Wat 'n massiewe familievoëlnes en so mooi op die paal gebalanseer.
    Jy is reg dit is altyd jammer om die murasies te sien maar so vertel dit ook 'n storie van hul eie
    Groetnis tot 'n volgende keer

    AntwoordVee uit
  2. Bly jul het die "trip" saam met ons geniet.. Ja die natuur bly ma mooi

    AntwoordVee uit