Die luukse Rovos Rail trein met jagters in Kameel stasie.
So vat ons die pad uit Kameel en besluit om links te draai en die grondpad na Curnow te ry.
Van hieraf ry ons dan oor Kinderdam terug na Kameel. Hartseeer om al die ou murasies langs die pad te sien. Om te dink hier het vroeer dae mense gebly voor die platteland so ontvolk het....